Jonathan Cahn het ‘n oproep gemaak vir ‘n Amerikaanse Nasionale Dag van Gebed en Terugkeer na God gedurende September 2020. In sy video boodskap doen Jonathan Cahn ‘n ernstige oproep tot gelowiges in die VSA om ‘n daadwerklike poging aan te wend om tyd te spandeer in gebed en terug te keer na God.